”Wat sê jy?” vra Yster en vir ‘n oomblik is hy oorbluf.”Aryna Storm het vir die vragmotor betaal.” herhaal Rochelle en vir ‘n ruk is hy stil.”Waar is julle?””Hier by die maatskappy aan wie die vragmotor behoort. Ek het afskrifte van die betaling en fotos waar sy die transaksie teken.…
My WordPress Blog









