”Goeie more, mag ons vir Meneer Eben Joubert sien?” vra ‘n jong polisie beampte wat by dieontvangs toonbank kom staan, dis net na tien en Rochelle kyk met groot belangstelling na hom. Hy is nie alleen nie, saam met hom is nog ‘n beampte, sy frons want dis net twee…
My WordPress Blog




