Die dag het reeds gebreek toe Yster die volgende oggend die stad verlaat. Hy is oppadBloemfontein toe en na die in pronto afskeid gisteraand is daar baie gedagtes wat in sy koprondkuier.Bloemfontein was sy eerste span en die manne was bereid om saam met hom planne en programme te ontwikkel.…
My WordPress Blog









