”Yes Leon.” groet Yster waar hy in sy nuwe kantoor besig is om die personeel lêers van al dieaansoeke noukeurig deur te gaan. Hy is terug van Bloemfontein af en maak soveel as moontlik tyd om sy kanidate lys op te stel.”Yes Yster.” groet Leon en gaan sit op die…
My WordPress Blog

