By haar woonstel probeer hy haar weer wakker maak.”Storm.” maar sy reageer nie.Hy klim uit en maak die deur by haar oop.Hy haal die gordel af en skud liggies aan haar.”Storm.” probeer hy weer.Dan kom staan tannie Patty langs hom en kyk baie bekommerd na haar.Tannie Patty Collins is die…
My WordPress Blog









