Terwyl Yster reg maak vir die volgende sessie steek Christo Vermaak sy hand op.”Yes, Vermaak. Wat sê jy?””Daar was so ruk gelede Israeli’s opgespoor in Bryanston?” vra hy en Yster knik.”Hulle is goed getrap.””Ja, Yaniv seun van Simon en sy maatjies. Hy was vir jare op Interpol se rooi lys.””Wie’t…
My WordPress Blog

