Hy word die volgende oggend alleen wakker.Hy het op die groot stoel aan die slaap geraak en later ongemaklik wakker geword.Hy het gesien sy slaap en toe het hy sy Pa se horlosie afgehaal en saam met sy foon dit op haarbedkassie neergesit.Sy hemp uitgetrek en langs haar gaan lê…
My WordPress Blog

