”More, Tilla.””More, my kind. Waar is jy?””Ek ruim aan die einde van Julie op in die Wes-Rand, dan is ek vir ‘n rukkie in Pretoria.””Wat is in Pretoria?””Ek help vir Koen de Waal met ‘n ondersoek.””Koen de Waal van Spesiale Ondersoeke?””Ja, hy het my gevra om hom te help.””Hoe gaan…
My WordPress Blog
