Dis net na drie toe die drie finaliste aangekondig word.”Really no surprises.” begin Allan met die groep praat.”The Major, of course.” en die groep lyk tevrede en gelukkig, ”and of course Aryna Storm,” en die manne skud hulle koppe .”No, no, not like that, like Storm. Like Afrikaans Storm.” gee…
My WordPress Blog









